
Boekresensie: Goeie dood wat saggies byt deur Ilse van Staden
2016-07-20"Dis ‘n goeie roman, boeiend om die onderliggende tema: Is die genesing en versorging van diere belangriker as dié van mense?"

Unspoken/Stilswye, 'n solo-uitstalling deur Anton Brink
2016-03-18"Die oorgrote meerderheid van die skilderye het as titels die name van party van André se boeke: Die ambassadeur; Die eindelose weë; Ander lewens; Orgie; 'n Oomblik in die wind ..."

Vernietig 'n taal, vernietig denke
2015-11-16"Die slotsom is dat die uiteindelike vernietiging van 'n taal 'n vernietiging van denke is."

Skerwe uit die Ontstaan van 'n Oorledige Self
2015-10-16"weet egter ook dat ek in die nanagspieël
die nagmerrie van berou sal hoor runnik ..."

André P Brink se afsterwe
2015-02-09 "Dit het alles by Brink begin, en uitgekring tot 'n verset teen 'n hegemonie. Daardie verset het saamgehelp om 'n einde aan apartheid te bring. En om te bewys dat die boek, die ernstige betrokke boek, die mag het om politieke magte te ondermyn."
LitNet Akademies-leesgoed: Ampie Coetzee
2014-02-26 Ampie Coetzee deel sy top leesgoed vir die afgelope jaar met LitNet Akademies.
Rooi Jan Alleman: ’n resensie
2013-06-07 “Ons was maar net mense uit Afrika. Afrikane. Maar nou, ’n identiteit wat my deur … Fasciste opgelê (is), maar ek gaan terug om ’n betekenis daaraan te heg, my eie betekenis”.
Teen die lig: spore van Hennie Aucamp se vroeë wêreld
2012-11-28 Hierdie bundel is verdere bewys van Hennie Aucamp se vermoëns as digter: Die Groot Verseboek van 2008 het reeds meer van sy verse. Nou sal daar nog meer wees.
In Memoriam: Ampie Coetzee onthou Jakes Gerwel
2012-11-28 Wanneer 'n groot vriend sterf, kom gedagtes by jou op van die tye waar julle saam was, Dan onthou jy meer en meer, en dan raak die onthou seer.
Writing in prison: Ampie Coetzee responds to Helize van Vuuren
2012-10-23 "Breyten's prison writing – Afrikaans poetry, of which little has been translated into English – comprises an anthology of 448 pages! The quality of these verses has been maintained in the more or less 20 books written since then."
Versindaba 2009: ’n keuse van diversiteit
2010-03-16 Versindaba 2009 is ’n keur van die gedigte van genooide digters van wie die meeste verlede jaar aan die poësievoorlesings van die 5de Versindaba op Stellenbosch deelgeneem het.
Minderheidstale – verdwynende tale: Die gedagtes van ’n bittereinder
2009-05-13 Dit is ons lot dat ons in dié tyd moet leef waarin ons geleidelik die inheemse tale van Suid-Afrika as onderwystale gaan sien sterf. Tale sterf; maar ons het nooit kon dink dat dit by ons sou gebeur nie. Suid-Afrika is 'n meertalige ...
Danie Marais se Al is die maan 'n misverstand: Verset teen die kanon of ʼn oefening in prosa-poësie?
2009-05-04 Danie Marais se nuwe digbundel het as titel Al is die maan 'n misverstand - gedigte.