Akademiepryse 2023: CL Engelbrechtprys vir Letterkunde – Fanie Naudé
2023-09-01Lees Amanda Marais se huldigingswoord aan Fanie Naudé, die ontvanger van vanjaar se CL Engelbrechtprys vir Letterkunde.
Gewone taal, asseblief, sodat kwesbares ook verstaan
2020-11-25Eleanor Cornelius: "Indien daar met Afrikaanssprekendes gekommunikeer word in taal wat hulle geredelik kan verstaan, en konstruksies gebruik word wat nie uitermate kognitiewe inspanning vereis nie, sal al hoe meer mense geneig wees om belangrike dokumente te lees wat hulle lewens en lewenskeuses kan beïnvloed."
UJ-pryse 2019: Commendatio vir Die dao van Daan van der Walt
2019-05-17"Die skrywer gee deur hierdie roman dan erkenning aan ’n soort menswees – dié van die ouer, wit, manlike Afrikaanssprekende – wat in die eietydse klimaat dikwels aan verguising onderwerp word, maar wat, as deel van die groter weefwerk van menslike ervaring, ’n ondersoek én ’n nuwe reis verdien." Hier is Amanda Lourens se commendatio oor Andries Buys (skrywersnaam Lodewyk G du Plessis) se Die dao van Daan van der Walt, ontvanger van die 2019 UJ-debuutprys.
Boekresensie: Stylboek: Riglyne vir paslik skryf deur Piet du Toit en Wanda Smith
2015-09-02"Dat Stylboek ’n ryk naslaanbron is, ly geen twyfel nie."
Advertensies – die samespel van beeld en teks
2014-02-26 Amanda Lourens skryf oor hoe taal én beelde in die advertensiewese verlei.
