Amanda le Roux

Amanda le Roux is betrokke by die Navorsingseenheid omtrent wiskundeopvoeding by die Universiteit Stellenbosch.

Oudword in Utopia

Amanda le Roux Seminare en essays 2025-01-02

"Aftreeoorde bied unieke uitdagings, omdat die inwoners nie ’n gesiglose massa is nie, maar elk sy of haar eie unieke ervarings beleef."

Om wiskunde beter te verstaan: ’n onderhoud met Amanda le Roux

Naomi Meyer, Amanda le Roux Onderhoude 2021-02-10

"Soos met enige vaardigheid help oefening dat jy dit makliker doen, maar ek dink nie oefening sonder begrip het veel waarde nie. Verstaan is nie dieselfde as 'kan doen' nie."

Elders gesien: Wees versigtig

Amanda le Roux Elders gesien 2021-01-25

"Baie mense het baie te sê oor die 'wondermiddel' Ivermektien wat effektief is teen die pes wat in die donker wandel en ons lewens bedreig. Daar is egter kundiges (bv dr Gerhard Verdoorn)  in toksikologie wat waarsku teen die langtermyneffek daarvan."

Uit Juffrou se dagboek: Veelvoude en faktore

Amanda le Roux Skole 2020-10-01

Is jy ’n onderwyser wat net hierdie jaar se kurrikulum wil afhandel? Amanda le Roux help om jou toe te rus sodat jy die kinders kan help om nie net wiskunde te doen nie, maar dit ook te verstaan. Haar dagboekaantekeninge van haar eie ondervinding rondom wiskundeonderwys kan jou help. Laai dit gratis hier af.

Wiskunde: paartietricks vir leerders van alle ouderdomme

Amanda le Roux Skole 2020-04-30

Hier is ’n paar wiskunde-oefeninge vir leerders – en enigiemand wat van syfers hou! – wat in hierdie tyd met getalle wil speel.

Uit juffrou se wiskundedagboek 3 – Klaskamerkultuur: Wat is dit? Wat beteken dit?

Amanda le Roux Skole 2020-03-19

In die lig van die lang tuisblytyd, deel ’n ervare wiskundejuffrou idees oor die dinamika tussen onderwyser en leerder, wat ouers kan help terwyl hul kinders tuis moet studeer.

Malcolm Swan se diagnostiese toets vir desimale breuke (graad 8-standaard)

Amanda le Roux Notas, toetse en vraestelle 2020-02-13

Hierdie wiskundetoets kan deur onderwysers gebruik word om vas te stel wat hulle leerders se verstaan van wiskunde is, of deur leerders om self te kyk hoeveel hulle van wiskunde begryp. Die memo is ingesluit.

Vir wiskundeonderwysers: Uit juffrou se wiskundedagboek 2 – met apologie aan Sita

Amanda le Roux Skole 2020-02-13

"Was dit altyd so lekker vir my om somme te doen? Ek wil dit vir hierdie kinders ook so maak – dit moet vir hulle opwindend wees om somme te doen en te weet hoe die goed werk."

Vir wiskundeonderwysers: Uit juffrou se wiskundedagboek 1 – met apologie aan Sita

Amanda le Roux Skole 2020-01-08

Amanda le Roux deel graag vroeg in 2020 haar dagboekinskrywings van hierdie ervarings. Miskien kan die lees daarvan vir onderwysers in wiskunde nuttig wees en hulle aanspoor tot nadenke oor hoe hulle vanjaar die wiskunde-wêreld vir hulle leerders kan oopmaak.

Wiskunde is nie "a bag of tricks" nie

Amanda le Roux Skole 2016-01-11

"Watter getal is tussen 6 en 8? Daar is 'n oneindige aantal getalle tussen 6 en 8."

Wiskundebegrip is soms belangriker as wiskundepunte.

Top