Die volstruis en die panfluit
2020-02-18"Mannetjie het die musiek met misnoeë aangehoor, veral met die nag se verraderlike gebeure nog vars in sy beperkte geheue. Hy het besluit hy laat hom nie ʼn tweede keer vang met die fluitjie nie."
Vervaldatum
2019-11-28“Selfs ons kleinkinders spandeer nou meer tyd in die kleinhuisie. Die gedrukte diertjies verskaf oneindige vermaak en die papier word met reëlmaat afgerol en dan soms weer opgerol.”
Die psigiater
2018-10-11"'Man, dokter Jan-Wim, ek het ’n skouer', en beduie na die linkerkant en probeer Namakwalandse humor by die strak spreekkameratmosfeer inbring. Dit is duidelik dat doktersbesoeke en humor nie saamval nie, al het ek my verbeel dat die effense trek van sy linkeroog dalk ’n versteekte glimlag kon gewees het."
Die ander vrou
2018-01-30"Spontaan begin sy vertel van die verskriklike week wat hulle agter die rug het. Die dames in die volgepakte salon spits hul ore en dié reeds onder die raserige haardroërs wend hulle tot liplees soos wafferse matrieks in die skool vir dowes."

