|
|
|
Suzanne Bester en Dorothea Steenkamp lewer kommentaar op Jannie Pretorius se LitNet Akademies-artikel "’n Positiewe profiel van ’n buitengewone hoofmeisie as rolmodel: Emme-Lancia Veronique Faro van die Sekondêre Meisieskool Oranje." |
|
|
Dorothea Steenkamp: Die impak van Waarderende Ondersoek in leierskapontwikkeling "Die artikel wek ’n optimisme by die leser, want dit bevestig die bestaan van uitstaande leierskap op skoolvlak – ’n feit wat kan inspireer en hoop kan laat opvlam dat alles nie verlore is in die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel nie." |
![]() |
Suzanne Bester: ’n Evaluering van Jannie Pretorius se positiewe profiel van Emme-Lancia Veronique Faro
"Dit is my opinie dat hierdie navorsing wel interessant en nuut kon wees en dat kwessies rondom ontwerp en data-analise die waarde daarvan aansienlik laat daal." |


