Graad 5-wiskundevraestel: kwartaal 1

  • 24

Hierdie toets behandel die volgende onderwerpe: heelgetalle, getalsinne, optelling, aftrekking, getalpatrone, vermenigvuldiging, deling en tyd.

  • 24

Kommentaar

    • Hallo Blanche, klik asseblief op die skakels in hierdie artikel om die vraestel en memorandum af te laai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo Surita, klik asseblief op die skakels in die artikel om die vraestel en memorandum af te laai, groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo Naudene, klik asseblief op die skakels in die artikel om die vraestel en memorandum af te laai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo Loraine, klik op die skakels in die artikel om die vraestel en memorandum oop te maak en af te laai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Goeie more, dit lyk baie oulik maar is daar n moontlikheid dat ek hierdie in engels kan kry groot seblief.

  • Suzanne vn Niekerk

    Baie dankie, julle het nie dalk Afrikaans en Engelse vraestelle vir gr5 en gr 3 nie?
    Baie dankie

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top