Graad 5-wiskundevraestel: derde kwartaal

  • 17

Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 5-leerders. Die vraestel toets leerders se kennis van heelgetalle, breuke, massa, faktore, temperatuur, 2D-vorms, transformasies en vermenigvuldiging.

Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.

  • 17

Kommentaar

  • Kobie Pretorius

    Vraestel vir my kleindogter in Gr 5 asb.
    Ouma Kobie het self 40 jaar ondervinding in onderwys.

  • Eers wil ek se dankie vir al die inligting wat julle ons ouers mee help.

    Ek sl die waardeer as julle my kan help met alle vakke oefeninge vraestelle memorandums vir graad 5.

    Ek sal dieselfde doen., Groete Sita

      • Duisend dankie's, LitNet...
        ons as ekstraklas onderwysers waardeer dit ontsettend baie !!!
        Baie skole is nie juis behulpsaam as mens wil "saam werk" nie...
        En dìt terwyl dit eintlik nie oor ons gaan nie, maar oor die KINDERS...
        enige ekstra hulp word deur die kinders waardeer... en enige ekstra OEFENING met Wiskunde HELP

  • More ek soek asb vra GR5 vraestelle oor PO, Geskiedenis, Geografie, Natuurwetenskap en Wiskunde asb en dankie

  • Meisie Bezuidenhout

    Goeienaand, ek bedryf 'n naskool en wil graag Gr 7- en Gr 5-vraestelle met memoranda by hê vir die eerste kwartaal vir alle hulle vakke as dit moontlik is. Baie dankie by voorbaat, Meisie

    • Goeiedag en dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top