Graad 4-wiskundevraestel: derde kwartaal

  • 32

Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 4-leerders. Die vraestel toets leerders se kennis van volume en kapasiteit, breuke, heelgetalle, 2D-vorms, aansigte en patrone.

Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.

  • 32

Kommentaar

  • Dit is fantastiese. Begin jul eers by graad 3 wat van graad 2 oefeninge en toetsies, dankie weet dit sal in die toe kors van groot waardeer wees

    • Hallo Anneki, ons probeer ons inhoud soveel moontlik uitbrei en sal ander vraestelle en toetse byvoeg wanneer dit moontlik is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo Belinda, klik op die skakels na die vraestel en memo in die artikel om dit gratis af te laai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo Judy, ons sal byvoeg wat ons in die hande kan kry en werk so gereeld moontlik by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo Zelda, die skakels is getoets en werk beslis. Dalk moet jy 'n bietjie wag daarvoor om oop te maak. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo Lizelle, klik asseblief op die rooi skakels in die artikel om die vraestel en memo af te laai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo Breggie, die vraestelle laai almal af, en ons het dit getoets. Dalk moet jy net 'n oomblik wag as jy dit die eerste keer oopmaak, want die internet se spoed kan bepaal hoe vinnig die PDF-dokument aflaai of oopmaak. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Ek soek asb wiskunde toetse vraestelle vir graad 4. Vloeidiagramme tyd analoog digitaal herleiding datahantering piktogram skaafgrafieke. Werks blaaie.

  • Sumarie Dettmer

    Baie dankie vir hierdie hulp, nou kan ek ook my dogter help. Enige idee wat voorle vir Junie eksamens en watter take gedoen gaan word vir 2018

    • Hallo! LitNet het 'n paar oefenvraestelle en memo's wat jou kan help. Jy kan dit gratis aflaai deur op die skakels te klik (dit maak oop in PDF-formaat). Die vraestelle is bymekaargebring op een plek en dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Hier is 'n skakel na die indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top