LitNet-kommentare | LitNet comments: 05.11.2012-08.11.2012

  • 0

Die volgende kommentaar is op 5-8 November 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.

The following comments were published on LitNet on 5-8 November 2012. Log in to leave your comment.

Kategorie
Category
Artikel
Article
Kommentator
Commentator
Kommentaar-uittreksel
Comment excerpt
Datum
Date
SêNet-briewe Oor kalenders Jan Rap Baie interessant Panda. As die Juliaanse kalender 44vC ingestel was, wat was hulle verwysingspunt?  Maw, wat was byvoorbeeld die jaartal op, sê 21 April 20vC? 2012/11/08 11:54:45 NM
Resensies Die Afrikaanse skryfgids   Ek stem saam, Coenraad. 2012/11/08 11:17:25 NM
SêNet-briewe Die mites en die werklikheid oor die ouderdom van die aarde Brianvds

Aha, soos ek gedink het: daardie rotstekeninge met dinosourusse is waarskynlik vervalsings (en sommige is straks tekeninge van fossiele wat algemeen in die omgewing voorkom):

2012/11/08 08:24:03 NM
SêNet-briewe Die mites en die werklikheid oor die ouderdom van die aarde Brianvds Ek het altyd gewonder waarom kreasioniste so graag wil hê dat dinosourusse tot in historiese tye oorleef het, en waarom hulle dink so iets sou vir evolusioniste 'n probleem wees. (Die ... 2012/11/08 08:12:02 NM
SêNet-briewe Die VSA Presidentsverkiesing Pieter Redelinghuys

Beste Thomas,

Dankie vir jou kommentaar waar jy beslis die kern van die saak uitwys betreffende die tipe persoonlikheid en mentaliteit van die man wat gestreef het na die helm van die ...

2012/11/08 08:09:47 NM
SêNet-briewe Oor kalenders Brianvds

Nou ja, nou moet jy nog net vir ons die "star date" in die "Star Trek" reeks verduidelik... 🙂

2012/11/08 07:56:32 NM
SêNet-briewe Vir Thys steeds oor die Wetenskap Brianvds

Jan Rap: 

Antwoorde op so paar van jou vrae, ten minste soos ek dinge verstaan (ek is nie ’n sterrekundige of fisikus nie, so neem alles wat ek oor daardie vakke te sê ...

2012/11/08 07:53:49 NM
SêNet-briewe Pieter: Onredelikheid oor Obama Cohen? Thomas

Hans

Jy verstaan duidelik nie Pieter se skerp satiriese humorsin nie.

Thomas

2012/11/08 06:48:35 NM
SêNet-briewe Oor kalenders Thomas

Panda

Weereens baie interessant en leersaam. Dis nogal goed om sulke dinge te weet én te onthou - op my ouderdom begin dit nou 'n redelike uitdaging word!

Groetnis

...

2012/11/08 06:45:03 NM
SêNet-briewe Vir Thys steeds oor die Wetenskap Thys Human (PTA)

Goeiste jong, nee, ek is nie ’n fisikus of ’n sterrekundige nie. Ek is net ’n ou wat baie en taamlik wyd lees – en leer.

Ek het egter heelwat geleer van die ...

2012/11/08 06:32:01 NM
SêNet-briewe Onbeantwoord  

Schalk Jacobsz & Elma Potgieter woon rustig in Westdene Johannesburg.

2012/11/08 04:37:51 NM
SêNet-briewe Vir Cilliers en sommer Jaco ook  

Jan

 Jy skryf: "Sê vir Thys waar jy dink hy verkeerd is; jou 'rebuttal' dat hy met homself praat kom neer op 'n klap op die mat".

Jy daag my uit hierbo, ek ...

2012/11/08 04:18:06 NM
SêNet-briewe Thomas en Afrikanerskap Thomas Jan Rap

Ek stem saam dat die geselsie nou lank in die tand raak. Ek is passievol oor Afrikaans en gee werklik nie om wie dit bevorder nie - solank dit net bevorder word.

...

2012/11/08 04:07:31 NM
SêNet-briewe Afrikaner-prestasie  

Theresa

Dankie vir die mooi respons

Jaco Fourie

2012/11/08 03:50:54 NM
Sing 'it Sanlam Sing 'it Entry form | Inskrywingsvorm  

Don't really know if I'm supposed to somewhat explain my lyrics here, but I thought it to be too cliche to write about love or something, so it's all about how the youth is the future and that ...

2012/11/08 03:37:15 NM
Poësie-kompetisies Haikoe-kompetisie: Haikoe 1 deur Elza Smal   Do these people realize that a Haiku has 17 SYLLABLES!???? 2012/11/08 03:32:46 NM
SêNet-briewe Die mites en die werklikheid oor die ouderdom van die aarde  

Beste Panda

Gaan kyk hier: 

http://www.bible.ca/tracks/dino-art.htm

2012/11/08 02:36:48 NM
Sing 'it Video interview with Tumi and the Volume: Lyric writing tips   Hi Tumi and the Volume.

I like your music you do it so well, two years ago I bought your CD but I don't remember the title right now,
I'm inspired and I hope and believe you ...

2012/11/08 10:34:32 VM
Bieg Krap waar die jeuk   Klink my julle gaan 'n wonderlike vakansie hê. 2012/11/08 10:29:23 VM
Snars poëtika Slow Poetry: Die lieflikheid van langsaamheid in hierdie gejaagde jare  

Bibi

Heerlike lees op ’n baie haastige oggend.

Daarom die haiku uit waardering:

 

gedig

 

die eerste reel:

roerlose ...

2012/11/08 10:01:45 VM
SêNet-briewe Repliek op Pieter Redelinghuys se Afrikanerskapskaal Thomas Jan Rap

Jou glas is nie net halfleeg nie – die hele glas met halwe inhoud en al is skoonveld!

Kry solank daardie Aussie-visumaansoek reg.

Thomas<="" font="">

2012/11/08 09:32:31 VM
Skole Hoop vir jou kunssinnige kind – visuele wiskunde  

Hierdie onderhoud het nou my dag gemaak.  Ek het nounet my laaste Wiskunde-periode met die graad 11's gehad en my vingers is verstrengels in my hare! Ek weet vir ’n feit dat meer as ...

2012/11/08 08:51:52 VM
SêNet-briewe Afrikaner-prestasie  

Al die onderlinge struweling, geregverdigde kritiek, skades en skandes ten spyt, het Clem Sunter onlangs oor Afrikaners geskryf:

"Afrikaners have a collective consciousness ...

2012/11/08 08:42:15 VM
SêNet-briewe Thomas en Afrikanerskap Thys Human (PTA)

Weer eens moet ek saamstem. Goed gestel, Jan Rap.

Lees en leer, Thomas.

2012/11/08 08:33:43 VM
Bieg Krap waar die jeuk maxima Jy krap my rug ... Ek krap jou rug! O hel hoe jeukerig raak ek nou!!! 2012/11/08 08:30:57 VM
Poësie-kompetisies Haikoe-kompetisie: Haikoe 2 deur Elza Smal   Mooi! 2012/11/08 08:05:04 VM
Poësie-kompetisies Haikoe-kompetisie: Haikoe 1 deur Neels Jackson   Ek hou hiervan!  Onthoubaar.  2012/11/08 08:02:55 VM
SêNet-briewe Repliek op Pieter Redelinghuys se Afrikanerskapskaal Thys Human (PTA) Uitstekend!   2012/11/07 10:21:52 NM
Sing 'it "No big blue eyes worth this smile" by Yolandi Brenkman   baie mooi 2012/11/07 09:50:14 NM
Sing 'it "You're on my wall" deur Yolandi Brenkman   Die woorde is regtig baie mooi. Die is beslis n wenner. xxx 2012/11/07 09:46:47 NM
SêNet-briewe Repliek op Pieter Redelinghuys se Afrikanerskapskaal Pieter Redelinghuys

Beste Jan,

Dankie vir jou brief en, glo dit of nie,  verstaan ek goed jou leed en pyn. Die feit van die saak is dié dat die Afrikaner ’n k-k hand deur die ...

2012/11/07 09:23:29 NM
SêNet-briewe Repliek op Pieter Redelinghuys se Afrikanerskapskaal Pieter Redelinghuys

Beste Jan,

Dankie vir jou brief en, glo dit of nie,  verstaan ek goed jou leed en pyn. Die feit van die saak is dié dat die Afrikaner ’n k-k hand deur die ...

2012/11/07 09:23:29 NM
SêNet-briewe Die mites en die werklikheid oor die ouderdom van die aarde Panda Beste Louis,
Jy skryf in jou kommentaar:
 “Ek verwys na jou 'teorie' hierbo. Eerstens beweer jy  dat uit 'noukeurige' eksperimente met rotse die ouderdom bepaal ...
2012/11/07 06:52:23 NM
SêNet-briewe Vir Cilliers en sommer Jaco ook Jan Rap Moenie vir jou laf hou nie Jaco; as ek nou toevallig saam met jou gestem het sou jy dit dan vertolk het dat ek jou goeie guns soek? Natuurlik nie, twee ouens stry en volgens my is die een ... 2012/11/07 06:10:04 NM
SêNet-briewe Die mites en die werklikheid oor die ouderdom van die aarde Thomas

Louis

Jy vra bewyse vir alles wat Panda voorstel maar bied geen bewyse vir jou voorstel nie?

Verduidelik tog asseblief.

Thomas

2012/11/07 04:48:12 NM
SêNet-briewe Die mites en die werklikheid oor die ouderdom van die aarde Panda Beste Louis,
Dis nie dat ek jou woord oor die bestaan van rotstekeninge van dinosourusse in twyfel  trek nie maar dit sal tog gaaf wees as jy vir ons ’n foto kan plaas of ...
2012/11/07 04:26:48 NM
SêNet-briewe Die mites en die werklikheid oor die ouderdom van die aarde Panda Brianvds: 
Jou vermoede is waarskynlik reg, want al wat bewys is, is dat die rotasiespoed van die aarde afneem (wat tot gevolg het dat die dae langer word) ...
2012/11/07 04:00:02 NM
SêNet-briewe Vir Thys en Brian oor die Wetenskap Thomas Thys

Minstens stem ek en jy oor hierdie onderwerp saam.

Thomas

2012/11/07 03:31:02 NM
New books & events Booktown Richmond to relaunch the Athol Fugard Festival JoEls

Thanks David, I think u are doing an incredible job in promoting and preserving our literature. Been this year first time visitors to Schreiner Writers Fest in Cradock and to Richmond ...

2012/11/07 03:10:11 NM
Bieg Ek is beskikbaar. En jy?  

@Vrou: Is dit n bietjie jaloesie wat deurslaan of verbeel ek my?

2012/11/07 02:20:24 NM
SêNet-briewe Die mites en die werklikheid oor die ouderdom van die aarde Thomas Dankie Panda vir handige feite wat elke persoon behoort te weet en wat maklik verstaanbaar is sonder die nodigheid van spirituele intelligensie.

Tog so anders as die skrywes daar ...

2012/11/07 12:23:49 NM
Bieg Krap waar die jeuk TellMe

Ooooooooooo Heksie!

Dankie dat jy dit so eroties met ons gedeel het 🙂

My dag is gemaak

2012/11/07 12:04:56 NM
Sing 'it Information | Sing 'it 2012  

I like this. An opportunity for young and upcoming song writers to make their dream come true, to me they must take it with both hands so to say, they must grab it.

Good luck to all ...

2012/11/07 10:30:32 VM
Resensies Die Afrikaanse skryfgids  

’n Sterk en oortuigende resensie - ek moet nou net tyd vind om die boek self deur te werk!

Maar ’n verwante pleidooi: Kan iemand asseblief Cloete se Literêre terme en ...

2012/11/07 09:15:47 VM
SêNet-briewe Richard van der Ross oor slawerny Kobus Faasen

Oom Johannes, waarskynlik is dit miskien meer legitiem as ’n mens ’n definisie vir elke 'ras' kan verskaf. Dit is juis daarom dat die HAT ondefinieerbare terme as 'rassisties' ...

2012/11/07 08:21:33 VM
SêNet-briewe Die mites en die werklikheid oor die ouderdom van die aarde Louis Rudolph

Geagte Panda

Ek verwys na jou "teorie" hierbo. Eerstens beweer jy  dat uit "noukeurige" eksperimente met rotse die ouderdom bepaal kan word - wat ’n ...

2012/11/07 06:48:22 VM
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) Konstruering van die akademiese habitus: ’n analitiese outo-etnografie van 25 jaar in die akademiese wêreld Helize van Vuuren Uitstekend ... behoort vertaal te word in Engels, sodat dit ’n wyer impak kan hê ... 2012/11/06 11:30:08 NM
SêNet-briewe Jan Rap en Afrikanerskap Thys Human (PTA)

Vergeet dit ou Tom. Jy is ook besig om die Afrikaner ’n "kleurling-in-wording" te probeer maak. Dit gaan nie gebeur nie.

En jy is duidelik bietjie oningelig. Die ...

2012/11/06 10:12:59 NM
SêNet-briewe Richard van der Ross oor slawerny Jan Rap Bravo Johannes. Weer eens vernietig jy ’n paar heilige koeie en ontbloot ook dat die koeie wat uit die slote gehaal word skimme is; hulle was nooit in die sloot nie. 2012/11/06 09:17:34 NM
SêNet-briewe Die mites en die werklikheid oor die ouderdom van die aarde Brianvds

Panda skryf:

"Dit is egter m i  hoogs onwaarskynlik omdat die lengte van ’n dag dan aanvanklik minder as 4 ure sou moes wees. Die afleiding is dus dat die afname in ...

2012/11/06 07:51:07 NM
SêNet-briewe Waarvoor veg ons? Chris Dippenaar

Die skynheiligheid van die agteros.

Die viering van onkunde.

Die slaan van ’n basdrom in die agtergrond wat alles oordonder.

Trienie met die intellektuele ...

2012/11/06 06:13:44 NM
SêNet-briewe Heer Charles Darwin en ons groeiende aarde Jan Rap Hallo Cornelius
Ek het mos nou-die-dag gesê die aarde het gerek (ek dink dit was in ’n brief aan Panda), weliswaar tong in die kies maar tog. Dit het gebeur toe iets ...
2012/11/06 05:54:55 NM
SêNet-briewe Heer Charles Darwin en ons groeiende aarde Panda Cornelius,
Ek is seker dat jy bewus is van die Vredefort krater in die Vrystaat, maar ek verskaf  nietemin die skakel onder aan die kommentaar indien iemand meer daaroor te wete wil ...
2012/11/06 05:04:57 NM
SêNet-briewe Heer Charles Darwin en ons groeiende aarde Cornelius Henn Thomas, nie een van die sogenaamde pseudowetenskaplikes wat die hipotese vir ’n groeiende aarde ondersteun kon nog ’n bevredigende antwoord bied oor waar die materie wat sou bydra tot ... 2012/11/06 04:55:58 NM
SêNet-briewe Die Skepping en berekening van tye Cornelius Henn Kobus, my ondersteuning aan jou hierbo is in my respek aan enige ander se standpunt ongeag of ek daarmee saamstem of  nie, solank jy algemene betekenis aan die betekenis van ... 2012/11/06 03:19:12 NM
Bieg Ek is beskikbaar. En jy?   hehehe .......... jy het al die ouens op die site opgewonde, laat weet ons in detail sodra jy reggeKOM het lol 2012/11/06 02:59:18 NM
SêNet-briewe Heer Charles Darwin en ons groeiende aarde Chris Dippenaar

Cornelius, hierdie onderhoud met Neal Adams. Maak daarmee wat jy wil.

http://www....

2012/11/06 02:12:30 NM
SêNet-briewe Heer Charles Darwin en ons groeiende aarde  

Die aarde se kors was beslis nie "solied 60 miljoen jaar gelede nie".

Jy leen jou ore uit aan pseudo-wetenskap en pseudo-wetenskaplikes se ongesubstansieerde mening - en dan ...

2012/11/06 02:01:38 NM
NB-Uitgewersportaal Dan Sleigh: Bedanking by ontvangs van UJ-prys Francois Verster

Dr Dan, mag jy wel oor 15 jaar nog hier wees en steeds pryse losslaan!

Aanhouer wen ondanks afdae.

Groete Ou Grote

Francois

2012/11/06 01:48:23 NM
Hygliteratuur Sekskapades by die gastehuis TellMe

Sjoe sjoe sjoe sjoe sjoe ............................... BAIE BAIE sexy!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ek wil ook daar gaan oorbly

2012/11/06 01:30:41 NM
SêNet-briewe Vir Thys en Brian oor die Wetenskap Thys Human (PTA)

Bevraagtekening is ’n baie goeie ding, maar dan moet dit gedoen word op grond van feite of kundigheid of nuwe kennis wat bestaande feite of vertolkings bevraagteken en nuwe of verbeterde ...

2012/11/06 12:22:27 NM
SêNet-briewe Heer Charles Darwin en ons groeiende aarde Thomas Cornelius

Interessante hipoteses. Kon jy enige wetenskaplike navorsing (nie Google-bespiegelings) opspoor wat die hipoteses ondersteun?

Ek is seker Panda sal heelwat lig ...

2012/11/06 10:34:31 VM
SêNet-briewe Heer Charles Darwin en ons groeiende aarde Dolf

Cornelius,

“Superman” kan nie regtig vlieg nie – dit is net ’n fliek.

Sterkte

Dolf

2012/11/06 09:02:17 VM
Naklanke Oor Jeff Lynne, Kip Hanrahan, Koos Kombuis en John Cale Kobus Faasen

Koos Kombuis het twee songs op Dertien (2012) wat klink asof hulle deur Les Javan (Hiervandaan - 2008) geïnspireer kon wees. 'Hierdie kamer' het dieselfde 'na-na-na-na-na' wat Javan ...

2012/11/06 08:46:58 VM
SêNet-briewe Heer Charles Darwin en ons groeiende aarde Brianvds

Cornelius: ek is geen fisikus nie, maar ek dink jy het dit verkeerd om wanneer jy sê: "Die aarde se massa het dus dieselfde gebly maar ons gewig op die oppervlak het meer as ...

2012/11/06 06:17:11 VM
Feeste Richmond – Boekbedonnerd V   Het gelees en geniet. Stem saam oor David Kramer. 2012/11/06 03:36:02 VM
SêNet-briewe Waarvoor veg ons? Kobus de Klerk Pragtige, kragtige getuienis, Trienie – soos altyd. Baie dankie daarvoor. Jy het die manier om die kern van die saak kort en bondig raak te vat. Jy gee ook beproefde baie goeie raad. As die ... 2012/11/05 10:40:05 NM
SêNet-briewe Die eensaamheid van eensaamheid   Ek is eensaam. Ek weet wat dit is. Daar is mense om my. Ek is nog steeds eensaam. Ek stuur al vir myself "Please call me" boodskappe op my selfoon. 2012/11/05 09:22:37 NM
SêNet-briewe Waarvoor veg ons? Thomas

Trienie

Jy sê: "Maar KdK is deur God aangestel om hulle te weerlê." Carl Sagan het gesê uitsonderlike aansprake vereis uitsonderlike bewyse. KdK se ...

2012/11/05 07:36:07 NM
SêNet-briewe Vir Cilliers en sommer Jaco ook  

Jan

Thys se redes is nie feitlik nie, maar VERONDERSTELLINGS. Die feit dat staats of staats gesubsideerde organe Afrikaans afgeskaf het is nie bewys dat Afrikaans kwyn nie. ...

2012/11/05 07:20:40 NM
SêNet-briewe Afrikaanse aksie-hero? Brianvds Eintlik hoog tyd dat hulle 'n Fritz Deelman-fliek maak ... 🙂 2012/11/05 07:20:16 NM
SêNet-briewe Die Skepping en berekening van tye Kobus de Klerk Nee, Cornelius, dit is eerder ’n geval dat een rooi is en die ander blou, maar albei is onmiskenbaar kleure. Ek wonder of jy die verskil sal insien.

Maar genoeg nou daarvan....

2012/11/05 05:30:54 NM
SêNet-briewe Die Woord Kobus de Klerk Chris,

Ek is nogal seker dat jy sal wil hê dat mense my uitlag, maar dit is maar net wensdenkery aan jou kant. Jy en Cornelius is nou die kluts kwyt met wat ek hier weergee, ...

2012/11/05 05:01:22 NM
SêNet-briewe Aan Jaco: Vir Afrikaans in ere herstel én vir Engels! Thys Human (PTA)

Was die naweek by ’n byeenkoms in Pretoria waar ver oor die 100 verteenwoordigers van ’n groot verskeidenheid organisasies was om te beraadslag oor die Afrikaner (a la my ...

2012/11/05 04:52:19 NM
Ondersteuningsgroepe Verslawing: Ek is ’n alkoholis Maxi

Hi,

Ek is ook, en het presies ’n maand terug uiteindelik tot die besef gekom dat ek hulp nodig het. Ek het na my huisdokter gegaan, wie vir my medikasie voorgeskryf het en ...

2012/11/05 03:33:33 NM
Straight-hygliteratuur Naughty pictures   VMazing........wou graag weet wat verder gebeur het...was al 100 keer terug en niks verder nie....laat weet asb 2012/11/05 02:57:48 NM
Bieg Die warm onderwyser by my kind se laerskool  

hello ......sjoe ek wens ek was hy.......

mensig dit klink VMazing.........sou graag meer wou hoor...wat verder gebeur het.........asseblief.....

2012/11/05 02:54:03 NM
Bieg My lyf smag na my man   dalk moet ek en jy ontmoet en my koue vrou en jou koue man aan mekaar voorstel...... 2012/11/05 02:52:38 NM
Bieg Oop verhouding met my man, maar ook lus vir nog meer   sjoe ...... ek wil graag deel ...... wys jou myne en ek wys jou myne ...... 2012/11/05 02:50:23 NM
Bieg Wil saam met swingers of couples spyker – maar kan ons kies?   HI ..... dit is VMazing ....... wil ook graag deel ... 2012/11/05 02:48:55 NM
SêNet-briewe Aan Jaco: Vir Afrikaans in ere herstel én vir Engels!  

Mense

Ek het weer gaan opsoek wie nou eintlik hierdie Dan Roodt is van wie onse Afrikaner-korrel (Thys se beskrywing van homself), eintlik ’n broodkrummel,  van praat.  ...

2012/11/05 12:50:07 NM
SêNet-briewe Hans verduidelik asseblief  

Jan

Nou dagga, oormôre cocaine, LSD, ens. gewettig. Daar's reeds ’n "lobby" in die VSA, en veral Nederland, wat sodange drugs gewettig wil hê.

In ...

2012/11/05 12:23:12 NM
SêNet-briewe Aan Jaco: Vir Afrikaans in ere herstel én vir Engels!  

Nou wie is Dan Roodt weer???  Meeste Afrikaners nooit van eers gehoor nie!!!

Jaco Fourie

2012/11/05 12:06:17 NM
Reis ’n Rit met die Bloutrein   So bly oor die volledige inligting Yuri, ek en my man oorweeg die rit ook volgende jaar, kan nie wag nie dit klink so rus-rus lekker. 2012/11/05 11:58:11 VM
SêNet-briewe Brianvds en die darwinistiese Bastille   Net nog ’n spykertjie in julle belaglike obsessie dat net die Bybel korrek is; kyk as julle die moed het:
2012/11/05 10:53:42 VM

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top