Ek is lus vir 'n Afrikaanse aksiefliek. Bv Dingaan en Andries Pretorius in 'n tipe 'chuck norris' finale geveg by Bloedrivier. Nonnie De La Rey en Koningin Victoria in 'n Bokdrol spoegkompetisie of snuif, nies en poep kompetisie na die ABO? Dalk nou na 'n paar vroue begin soek om ons 'Afrikanervolk' te lei?
Hans Richardt


Kommentaar
Eintlik hoog tyd dat hulle 'n Fritz Deelman-fliek maak ... 🙂