Film-kompetisie: Skryf ’n resensie van ’n Oscar-gehalte film

  • 0

Click here to view this in English.

Stuur vir ons ’n resensie (nie langer as 500 woorde nie) van enige film wat jy in 2012 gesien het wat ’n spesiale vermelding verdien – selfs al het dit nie met ’n Oscar weggeloop nie.

Ons gunsteling-resensie wen twee heerlike boeke: Cinema of Obsession deur Dominique Mainon en James Ursini en On Location deur Claudia Hellman and Claudine Weber-Hof.

Vir inspirasie kan jy solank hier resensies lees van die volgende films wat vir Oscars benoem is:

The Iron Lady

Beginners deur Suzette Kotzé-Myburgh: Fliekvlooi en Jacques Liebenberg.

Midnight in Paris

Moneyball

In a better world (2011 se wenner vir beste anderstalige film) deur Jacques Liebenberg en André Crous.

The Ides of March

The Tree of Life

Bridesmaids

 

Stuur jou resensie aan bibi@litnet.co.za. Die sluitingsdatum is 25 Maart.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top