Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)

  • 43

Fotobron: www.pinterest.com

Leerders in graad 5: Hier is ’n gratis wiskundehersieningsvraestel. Laai dit hier af en oefen vir die eksamen.

Wiskunde-eksamenvraestel (graad 5) in PDF 
Wiskunde-memorandum (graad 5) in PDF

  • 43

Kommentaar

    • Hallo Trudie, die vraestel en memorandum hierbo is vir graad 5. Hou ons skole-afdeling dop, want ons voeg voortdurend nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Angelique Sevenster De Fouw

    Goeie môre, ek wonder of iemand dalk Graad 5 Wiskunde oefeninge wat handel oor Omtrek, oppervlakte en volume - lyk my alles wat gemeet kan word bv. mm, cm, km al daardie tipe omskakelings. My dogtertjie sukkel eweskielik daarmee - so enige ekstra oefeninge sal waardeer word.

    • Hallo Angelique, dalk kan een van ons lesers hierop reageer? Die vraestelle hierbo sal help met algemene hersiening, maar ons het ongelukkig nie inhoud omtrent die spesifieke oefeninge waarna jy op soek is nie. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo Karen, daar word so gereeld moontlik nuwe vraestelle bygevoeg. Hou die vraestelle-afdeling dop vir nuwe toevoegings. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Mariana Bernardo

    Dankie vir julle wonderlike hulpmiddels. Dit help ontsettend baie vir my kinders om die ou vraestelle deur te werk voor die eksamens of toetsreekse. ek sal dit waardeer as ons ook hulpmiddels kan kry vir graad 7 (hul vakke).
    Dankie.

  • Goeie middag,
    Ek sien daar is geen opsie om te download nie. hoeveel is die aansluitingsgelde.

    • Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle op LitNet op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die laaste voorbereiding vir die kwartaal! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top