Lee-Ann West verduidelik breuke en faktorisering vir graad neges. As sy dit verduidelik, is dit amper so maklik soos om 'n sny koek te eet!
- Foto van prent: Pixabay
Lees ook:
KABV-Afrikaansvraestel, graad 12: hersiening van die tweede kwartaal se werk
Graad 8, hersiening van die eerste- en tweede kwartaal se werk: Wiskunde
Graad 7, hersiening van die eerste- en tweede kwartaal se werk: Wiskunde
Kommentaar
Sal baie waardeer: inligting om my te help verstaan.
Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n indeks van die skolevraestelle wat op LitNet beskikbaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien of die vraestelle waarna jy op soek is, daar is. Klink telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder