Wiskunde met LitNet: graad 5 – breuke

  • 9

In hierdie week se video behandel Lee-Ann West breuke vir graad vyf-leerders. 

Wiskunde met LitNet: Graad 6, derde kwartaal — skryfwyse van getalle

Wiskunde met LitNet: Graad 4 - Waarde en plekwaarde van getalle

  • 9

Kommentaar

  • Baie dankie vir die hulp. Word waardeer. Graad 1 , 5 en graad 9 skoolwerk sal waardeer word. Baie dankie.

  • Goeiedag, hierdie vraestelle gaan my vreeslik baie help; ek sal graag nog wil hê sodat ons deur die vakansie ook bietjie kan oefen vir volgende jaar.

    • Hallo! Dis goeie nuus dat jy die vraestelle en video's van waarde vind. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Rol daardeur om die vraestelle in die hande te kry waarna jy op soek is. Klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo. Dankie vir jou navraag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Daar is beslis Wiskundehulp vir graad 5-leerders! Klik telkens op die vraestelle en memo's om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Louise Engelbrecht

    Hallo, baie dankie vir die vraestelle, ek soek raad en hulp, asb. My dogter: sy's graad 5 en sy sukkel met haar wiskunde. Dis die 2de kwartaal en sy't haar wiskunde gedruip. Ek het vir haar by die skool ekstra klasse, maar dit lyk of dit glad nie help nie; ek weet nie meer wat om te doen om my dogter te help nie.

    • Hallo! Baie dankie vir jou navraag. LitNet bied vraestelle en video's wat jou kind met vaslegging van beginsels sal kan help. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is heelwat vraestelle vir graad 5, so kyk gerus na die oefenvoorbeelde en die memo's om te probeer verstaan hoe die berekeninge gedoen word. Daar is ook video's op LitNet se YouTube-kanaal, soos die video waarby jy hierdie kommentaar lewer. Dit is beslis die regte ding om ekstra klasse by die skool te neem en met haar Wiskunde-onderwyser oor die kwessie te gesels. Baie voorspoed en fokus elke dag op die werk wat hulle in die klas gedoen het. Groete en sterkte met die voorbereiding vir die res van die jaar, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top