Wiskunde met LitNet: Graad 4 – optel en aftrek van breuke

  • 7

In hierdie week se video behandel Lee-Ann West optel en aftrek van breuke vir graad 4-leerders. Teken in op LitNet se YouTube-kanaal om te kyk watter nuwe video’s bygevoeg word!

Lees ook:

Wiskunde met LitNet: graad 4 – maal en deel met driesyferheelgetalle

Wiskunde met LitNet: Graad 4 - Waarde en plekwaarde van getalle

Wiskunde vir graad 4’s: Oefentoets en memo vir die eerste kwartaal

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 7

Kommentaar

    • Hallo! Dankie vir die navraag. As jy op soek is na vraestelle, kan jy deur hierdie indeks blaai wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is al die vraestelle en memo's bymekaar, alles op een plek. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om die vraestelle te vind waarna jy op soek is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top