Wiskunde, graad 9: Vraestel en memorandum (November, vraestel 1)

  • 4

Prent: Pixabay

Is jy in graad 9 en wil jy ’n Wiskundevraestel uitwerk om jou jaar se werk te hersien? Hier is ’n gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Kliek hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Wiskunde met LitNet-video: Graad 9, faktorisering

Graad 9: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

Kuberkelder: Graad 9-vraestel vir Afrikaans HT

Kuberkelder: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 1

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 4

Kommentaar

    • Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks op LitNet waar al die vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Dit word spesiaal deur vakkundiges vir LitNet opgestel. Ons brei dit voortdurend uit en voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by as dit nog nie daar is nie. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Gebruik dus gerus die vraestelle om met voorbereiding te help. Voorspoed daarmee! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo, en dankie vir jou navraag. Dit klink vir my of jy hulp nodig het met eksamenvoorbereiding. LitNet kan met voorbereidingsvraestelle van hulp wees. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet bymekaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Dis van toepassing op al die streke van die land. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle daar vir jou graad beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top