Winterfoto-kompetisie: Antoinette Olivier se inskrywing

  • 0

Antoinette skryf: Die foto is geneem hier in Natal waar dit byna nooit winter word nie. Somer se nuwe blare verkleur effens in herfs. Herfs se blare val net voor die koms van somer net so vrolik in hulle herfskleure af voordat somer weer sy nuwe blare uitstoot. Ons het weinig koue winters hier.

"Winterlose winter" deur Antoinette Olivier

Skryf hier in:

Kompetisie: Suid-Afrikaanse winterfoto's

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top