Wat’s in ’n naam?

  • 0

Hoekom is dit belangrik, veral vandag, dat wit mense moeite doen om swart mense se name behoorlik uit te spreek? Sommige mense maak dit af as onbenullig. Die Kaapstadse Burgemeesterskomiteelid JP Smith het sy onlangse weiering om ’n swart persoon se naam te probeer uitspreek, geregverdig deur die naam as bestaande uit "te veel klinkers in ongemaklike posisies" te bestempel. Christi van der Westhuizen gesels met Ronelle Carolissen, Professor in Sielkunde verbonde aan Stellenbosch Universiteit, oor hoekom mense soos Smith ’n groot fout maak.

Nuusknars ontleed die postkolonie deur nuusgebeure uit verskillende hoeke te bekyk.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top