Uitnodiging na Act, Ek’t, Ekke: Hibriede seminaar oor multi- en transtalige poësie deur Klara du Plessis

  • 0

Die Departement LanCSAL en die UJ-biblioteek nooi jou vriendelik uit na ’n hibriede seminaar oor multi- en transtalige poësie en performatiewe poësie.

Die besoekende digter en navorser Klara du Plessis, nadoktorale navorsingsgenoot aan die Universiteit van British Colombia, is aan die woord.

Gesprekleier: Karen de Wet
Datum: Maandag 29 September 2025 16:00–17:00
Lokaal: Nadine Gordimer Ouditorium

Laai die uitnodiging hier af.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top