Uitnodiging: Gesamentlike byeenkoms vir Pretoriase leeskringe

  • 0

Foto van Danie Marais: Naomi Bruwer

Die gesamentlike leeskringbyeenkoms wat jaarliks in Pretoria plaasvind word hierdie jaar in Hartbeespoort gehou.

Datum: 5 November 2022
Plek: Hartbeeshof Aftreeoord, Kuyperstraat 125, Schoemansville
Tyd: 10:30 vir 11:00
Toegang is R120, wat verversings en diens van karwagte insluit.

Ons gasspreker is Danie Marais en die titel van sy voordrag is “Vergeet van Die Poësie: lees gedigte” – ’n gesprek oor praatverse en die kanon.

Enige belangstellendes mag die geleentheid bywoon.

Skakel asseblief vir Eurika by 082 298 0418 of Anli by 083 447 4353 indien jy die geleentheid wil bywoon.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top