Uitnodiging: Die Hertzogpryswenners van Swellendam

  • 0

As deel van die reeks oor die Hertzogpryswenners van Swellendam, fokus ons hierdie jaar op Uys Krige.

Hiermee is twee uitnodigings: een na ’n uitstalling in die Drostdymusem op Vrydag 26 Junie 2026 en een na ’n gedenklesing op Saterdag 27 Junie 2026. Alwyn Roux is die spreker en die titel van sy lesing is: “’n  Gulle poskantoor vir Poste Restante-siele”: Uys Krige en sy literêre vriendskappe.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top