Uitnodiging: Boekbekendstelling van Knal deur Bettina Wyngaard, 9 April 2025, 15:30 | Oude Leeskamer

  • 0

Bettina Wyngaard doen dit weer! Sluit by ons aan vir die bekendstelling van Knal, die vyfde blitsblaaier in haar boeiende misdaadreeks met die hoofkarakter, Nicci de Wee.

Wat is die geheim van hierdie eertydse prokureur om boeiende misdaadromans in hierdie baie gewilde genre te skep?

Moenie die gesprek tussen Naomi Bruwer en Bettina Wyngaard in Jannie se Leeskamer op 9 April om 15:30 misloop nie!

Taal: Afrikaans

Klik asseblief hier om jou sitplek te bespreek.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top