Uitnodiging: Boekbekendstelling van Follow me to Africa deur Penny Haw, 9 April 2025, 10:30 | Oude Leeskamer

  • 0

Penny Haw is bekend vir boeke wat sterk, interessante en onafhanklike vroue uitbeeld, met ’n ruim verkenning van die onderlinge verbondenheid van alles wat lewe. Dit is ons plesier om haar op 9 April in Jannie se Leeskamer te verwelkom vir die bekendstelling van haar derde historiese roman, Follow me to Africa. Sluit by ons aan vir hierdie bekroonde skrywer van The Invincible Miss Cust en The woman at the wheel se gesprek met Eva Mazza.

Taal: Engels

Klik hier om jou sitplek te bespreek.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top