Angela Merkel het ’n paar enorme skoene uitgeskop vir haar opvolger om te vul.
Freek Robinson vra vir Leopold Scholtz uit oor Merkel se nalatenskap, die moontlike koalisie wat tans in Duitsland aan die vorm is en wat die impak daarvan vir Suid-Afrika is.
- Foto van Angela Merkel: © Raimond Spekking / CC BY-SA 4.0 (via Wikimedia Commons)

