| 09:20–09:30 |
Verwelkoming: AM Beukes Lokaal 1: https://meet.google.com/fiz-nnfh-dwc |
| |
Lokaal 1: https://meet.google.com/fiz-nnfh-dwc |
Lokaal 2: https://meet.google.com/coh-vyst-kjs |
| Voorsitter |
Benda Hofmeyr |
Ilse de Korte |
| 09:30–10:00 |
Jana Klingenberg, Universiteit van Pretoria Tussen kultuur en handel: Strategieë van twee Suid-Afrikaanse uitgewers. |
Charl-Pierre Naudé, Universiteit van Johannesburg Rede en mite: Blumenberg se rasioneel vir die historiese ontvouing van narratiewe en denke. |
| 10:00–10:30 |
Asambese Mkumatela, Universiteit Stellenbosch Vertaalmetodes wat deur Afrikaanstaal- verwerwingstudente op tersiêre vlak gebruik word. |
Yolandy Schoeman, Noordwes Universiteit ’n Teoretiese ontleding van volhoubaarheids-bestuur in luukse eko-toerisme bestemmings in beskermde gebiede. |
| 10:30–11:00 |
Barend van der Merwe, Universiteit Wes-Kaapland ’n Ondersoek na humorteorie aan die hand van Barend Vos se pastoriepetaljes. |
René van der Vyver, Noordwes Universiteit ’n Analise van kultuurelemente in kreatiewe toerisme: ’n Gevallestudie van die Afrikanerkultuur. |
| 11:00–11:10 |
Teepouse |
| Voorsitter |
Linette van der Merwe |
Xander Ehlers |
| 11:10–11:40 |
Ivan Meyer, Universiteit van Pretoria (Plakkaat, 10 minute) ’n Analise van die perspektiewe oor die Slag van Cuito Cuanavale in Graad 12-geskiedenis-handboeke. |
Kanja van der Merwe, Universiteit Stellenbosch ’n Ondersoek na pedagogiese tolking vir Afrikaanstweedetaalverwerwing: ’n Gevallestudie met US-studente. |
| 11:40–12:10 |
Marthie de Waal, Universiteit Stellenbocsh ’n Taakgebaseerde benadering tot die aanleer van Afrikaans vir gehoorgestremde Studente. |
Marizaan Brink, Universiteit Stellenbosch Die verwerking van ekologiese gegewens in Dalene Matthee se Toorbos (2003) in die gelyknamige film deur René van Rooyen (2019). |
| 12:10–13:40 |
Jané de Wet, Nelson Mandela Universiteit Metamodernistiese digkuns: ’n Polisistemiese beskouing van Instagram-digters en hul werk. |
Elma de Kock, Universiteit Stellenbosch ’n Deskriptiewe analise van die Afrikaanse kerklied as intersemiotiese multimediale vertaalproduk. |
| 13:40–14:00 |
Middagpouse |
| Voorsitter |
Benda Hofmeyr |
Xander Ehlers |
| 14:00–14:30 |
Jaydey Sass, Universiteit Stellenbosch Uitspraakbehoeftes van Afrikaans-vreemdetaal-studente. |
Sadé Walter, Universiteit Stellenbosch Queer-karakters se soeke na ’n geborge tuiste binne die transnasionale konteks in Alfabet van die voëls (2011) en Dol heuning(2021) deur SJ Naudé. |
| 14:30–15:00 |
RE van Rensburg, Universiteit van die Vrystaat ’n Ondersoek na die gebruiker as figuur van die subjek in die proses van digitalisering. |
Annika Mouton, Universiteit Stellenbosch Die liriese ek-posisie en die vorming van self-bewussyn in die gedigte “met ander woorde”, “soos hierdie gedig” en “(N)oneness” uit Breyten Breytenbach se die na-dood (2016). |
| 15:00–15:30 |
Susann Louw, Universiteit Stellenbosch Die konstruksie van Afrikaanse manlikheid in tydskrifte (2005 tot 2015): ’n Diskoersanalitiese ondersoek. |
Elizabeth Viljoen, Universiteit van Suid-Afrika Die spelende mens in Klimtol (Etienne van Heerden), Afstande (Dan Sleigh) en Sirkusboere (Sonja Loots). |
| 15:30–15:40 |
Koffiepouse |
| Voorsitter |
Linette van der Merwe |
Xander Ehlhers |
| 15:40–16:20 |
Ancheri Götze, Universiteit Stellenbosch Die gebruik van Instagram in ’n taakgebaseerde Gemengdeleerbenadering vir Afrikaanstaal-verwerwingstudente. |
Aletta Simpson, Universiteit Stellenbosch Die lagtrane van ʼn asielsoeker: Postkoloniale humor in geselekteerde gedigte en prosatekste van die Nederlands-Irakese Rodaan Al Galidi. |
| 16:20–17:40 |
Mareli Swart, Universiteit Stellenbosch Die seleksie van ’n “meisjesboek”: ideologie en norme in Guus Kuijer se Polleke (2017). |
Paul Maritz, Noordwes Universiteit In antwoord op Fanon – ’n Ondersoek na, en reaksie op radikale denke in Suid-Afrika. |
Kommentaar
Tog nie ou Barend van der Merwe nie. Die vent moet ook altyd 'n eier lê.