Persverklaring: Wie word ’n miljoenêr? en die miljoenrandvraag

  • 0

YouTube-skermgreep van die wenoomblik: verskaf deur kykNET

Iemand het uiteindelik kykNET se miljoenrandvraag op die gewilde vasvraprogram Wie word ’n miljoenêr? beantwoord. 

Die 47-jarige Herman Bosman het Woensdagaand in die twaalfde episode van die reeks se vierde seisoen sy laaste hulplyn na sy 75-jarige ma, Vida Bosman, ingespan om die finale vraag die hoof te bied.

Hier is ’n uittreksel uit gisteraand se episode. Kyk hier onder na die wenoomblik.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top