
Sorteer sommer nou al jou Kersgeskenke uit deur vir elkeen in die gesin sy eie unieke woord te borg vir slegs R50 per woord! Die WAT se 2024 Swart Vrydag-winskopies is tans oop en is geldig tot 5 Desember 2024.
Vanjaar se aanbod sluit in:
Borg ’n Woord
- Borg twee woorde vir die prys van een: R100
- Koop twee woorde vir die prys van een: R5 000
Naas jou sertikaat ontvang jy ook toegang tot die Aanlyn WAT vir ses maande as jy ’n woord borg of vir vyf jaar as jy ’n woord koop. Boonop staan jy die kans om R25 000 te wen in ’n prystrekking geborg deur Sanlam.
Klik hier om ’n woord te borg of te koop – https://www.wat.co.za/borg-n-woord/
WAT-stel
Koop enige WAT-deel teen halfprys:
- Leer: R400
- Gewoon: R225
Koop ’n leergebonde WAT-stel (16 dele) teen R5 400
Koop ’n gewone WAT-stel (16 dele) teen R2 950
Aanlyn WAT
Teken in op die Aanlyn WAT vir een jaar: R100
Klik hier om ’n boek of subskripsie te koop – https://www.wat.co.za/produk/bestelvorm/
Alle verkope vir 2024 sluit op 11 Desember. Indien jy ’n woord wil borg of koop as Kersgeskenk, kan jy dit slegs tot 11 Desember doen, daarna is ons kantoor toe tot 6 Januarie 2025.

