
Daar is ’n gesegde dat as jy wil weet hoe dit met ’n land gaan, kyk na die toestand van haar vroue. Ons herdenk hierdie jaar 30 jaar van demokrasie in Suid-Afrika en hoe lyk ons geslagsgelykheid nou?
Amanda Gouws ondersoek hierdie vraag namens die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.
Lees haar volledige verslag hier.

