Persverklaring: Cape Flats-storiesslypskool

  • 0

Die tweede Cape Flats-storiesslypskool vind plaas by die Bergville Primêre skool in Bishop Lavis op 15 Julie om 10:00.

Die temas is “Die evolusie van Afrikaaps tot Afrikaans”  en “Van skinderstorie tot storievertel”.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top