Persverklaring: C Johan Bakkes by NALN

  • 0

C Johan Bakkes kuier op 20 Augustus 2022, om 10:00, by NALN vir die bekendstelling van Moer toe die vreemde in.

Die Vriende van NALN-vereniging se algemene jaarvergadering vind ook tydens die geleentheid plaas.

Bakkes teken sy boeke wat in NALN se versameling is

Bakkes het NALN op 16 Maart 2022 besoek en sy manuskripversameling aan NALN geskenk.

Protea Boekhuis gee sy boeke weer uit.

RSVP: annelien.naln@gmail.com

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top