Pasverskyn: Sprokie in ’n streepbaadjie deur Christien Neser

  • 0

Titel: Sprokie in ’n streepbaadjie
Skrywer: Christien Neser
ISBN: 9780624093398
Uitgewer: Tafelberg

Heloise begin graad elf by Presidentpark. Daar ontmoet sy AB, die skool se “bad boy”, wat ook in haar kunsklas is. Wanneer hulle kunsonderwyser bedank, stel AB vir Heloise aan sy ouma voor, beeldhouer Heike Leibig. Heike se middeleeuse heldin is Heloise, wat saam met haar geliefde Abelard (na wie AB vernoem is) in Parys se oudste begraafplaas lê. Toeval? Die verhaal verweef temas van tuiskoms, aanvaarding, oorgawe, en die kuns van die lewe en liefde.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top