Pasverskyn: Rooisand deur Jeremy Vearey en vertaal deur Kirby van der Merwe

  • 0

Titel: Rooisand: Die verhaal van Dirk Aruseb en die Bondelswarts
Skrywer: Jeremy Vearey
Vertaler: Kirby van der Merwe
Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780798184670
Epub ISBN:
9780798184687

Dirk Aruseb was sewentien toe Abraham Morris hom uit die Pella-weeshuis kom haal het om by die Bondelswarts aan te sluit. By Schansvlakte begin die eerste van Dirk se lewenslesse: wees nederig, geduldig, en genadig. Vind jou eland, tem jou janfiskaal.

Rooisand speel af  in Namaland – van Duits-Suidwes-Afrika tot die Kaapkolonie – vanaf 1904 tot 1922. Dit is ’n epiese oorlogsroman wat strek van Tsumeb tot Upington, van Windhuk se interneringskampe tot die droë rivierlope van die Visrivier. 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top