Pasverskyn: Maklik met Marinda deur Marinda Engelbrecht

  • 0

Maklik met Marinda deur Marinda Engelbrecht (Human & Rousseau, 2025)

Titel: Maklik met Marinda
Skrywer: Marinda Engelbrecht
Uitgewer: Human & Rousseau (Mei 2025)
ISBN: 9780798184977

’n Keur van al Marinda se toekatyd-resepte; die goue gunstelinge waarmee sy grootgeword het! Vier die lewe en dek ’n feestafel wat kreun van oorvloed: beesstert, pasteie, kerrieafval, skaapstertjies, varkribbetjie, doeksagte lamstjops. Brode, patees en nostalgiese slaaie sorg vir bykos. Vir weeksaande is daar lipaflek-pastas en vir suikertande outydse Cremoratert, poffers en vele verrassings. En as bonus – konfyte, souse, blatjang en ander inmaaksels staan nou ook hul plek vol in haar reseptespens.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top