Pasverskyn: Duistermaan deur Jaco Jacobs

  • 0

Duistermaan deur Jaco Jacobs (Human & Rousseau, 2025)


Titel: Duistermaan
Skrywer: Jaco Jacobs
Illustreerder: Luan Serfontein
Uitgewer: Human & Rousseau (Augustus 2025)
ISBN: 9780798185332
 
Dennis verhuis saam met sy ouers na ’n afgeleë padstal in die Drakensberge. Die eienaar hou ’n unieke klompie diere op die plaas aan - maar die vreemdste van almal is ’n grys wolf genaamd Bruno. Wanneer die buurman se alpakkas dood gevind word, is daar gerugte van ’n “Wolfmens”. En dan ontdek hy ’n ou selfoon in sy kamer met ’n ysige boodskap. Hy moet die waarheid ontrafel voordat wat ook al in die donker skuil nog ’n slagoffer eis ...
  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top