Pasgelaai
Nie sirkus of sielkundige nie, maar skrywer: Jaco Jacobs gesels met Naomi Meyer oor die monsters in Weerwolfprobleme
2011-10-17 Weerwolfprobleme Jaco Jacobs Uitgewer: LAPA Uitgewers ISBN: 9780799349603 Prys: R63.95 Klik hier en koop Weerwolfprobleme nou van Kalahari.net! ’n Kas vol monsters. Het die boeke een vir een na jou gekom, of het jy die geheel reeds voor jou gesien toe jy dit begin skryf het? Ek het die boeke een-een aangepak. Omdat elke storie […]
