Pasgelaai
“Spanner in die wat?” – Wopko Jensma en die mineurletterkunde van Deleuze en Guattari
2011-10-19 In 1993 het Gunther Pakendorf ’n artikel in Stilet gepubliseer getitel “Kafka, en die saak vir die ‘klein letterkunde’”, waarin hy aanvoer dat Wopko Jensma (1939–1993?) se poësie miskien die beste Suid-Afrikaanse voorbeeld is van wat Gilles Deleuze en Félix ...
