Nuut by Tafelberg: Rebecca deur Wilna Adriaanse

  • 0

Op 25 is Rebecca Fagan in besit van ’n regsgraad, ’n rugsak, ’n groot mond en baie guts. Sy het twee jaar lank druiwe gepluk in Frankryk, in Italië op ’n olyfplaas gewerk en in Duitsland was sy ’n kelner. Maar nou is sy terug in Suid Afrika en sy soek ’n “regte” werk.  Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van ’n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na ’n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen. Wie nie waag nie, sal nie wen nie, is haar leuse. 

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top