Nuut by Queillerie: Hoe ek dit onthou deur Francois van Coke en Annie Klopper

  • 0

Francois van Coke span met die skryf van hierdie biografie met Annie Klopper saam om in sy eie stem die gebeure te vertel wat hom as mens en musikant gevorm het. Sy perspektief word gebied op als van Fokofpolisiekar tot Van Coke Kartel, die sukses van “Toe vind ek jou” en sy rol as afrigter op The Voice. Minder bekende en onbekende verhale word ook vertel oor wilde partytjies, vuisgevegte, dwelms, nagte in tronkselle, liefde, soberheid en pa-wees. Dít is sy stories, hoe hý dit onthou.

Klik hier vir nog inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top