Nuut by Queillerie: Bloed van ’n vlinder

  • 0

Wanneer Suster Libby Lucas by Noordeberg Hospitaal begin werk, hoop sy dat dit vir haar ’n nuwe begin sal wees. En dat sy al haar geheime in die verlede sal kan los.

Maar dan word ’n verpleegsters vermoor – haar lyk in ’n oënskynlike uitbeelding van skoonheid gerangskik.

Skielik voel dit weer asof die onheil Libby agtervolg, waar ook al sy gaan.

En asof haar verstand met haar begin parte speel.

Loop die moordenaar in die hospitaal rond? En wie stuur dreigende briewe aan Libby oor haar verlede?

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top