Nuut by Protea Boekhuis: Die boomhuis met 78 vloere deur Andy Griffiths, vertaal deur Kobus Geldenhuys

  • 0

Die boomhuis met 78 vloere deur Andy Griffiths (Uitgewer: Protea Boekhuis)

 
Andy en Terry woon in die beste boomhuis ter wêreld! En hulle het intussen bouwerk gedoen. Nou het die boomhuis 26 vloere! Hul boomhuis het nou onder andere ook ’n moddergeveg-arena, ’n stampkarretjiesbaan, ’n anti-gravitasiekamer, ’n skaatsplankbaan en ’n doolhof van doem wat so ingewikkeld is dat niemand nog ooit daaruit kon kom nie – tot nou toe ...
En dis die laaste persoon op aarde wie hulle wil sien!

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.
  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top