Nuut by Protea: Antraks deur Piet van Rooyen

  • 0

Hierdie boek lees soos strokiesprent, soos ’n Kuifie-boek – vol aksie en drama, skerp, intelligent, met ’n antropologiese inslag en ’n groot skeut mensweersin. Dis baie grafies, met eksentrieke karakters. Dis polities inkorrek en besonder donker, soos Heart of darkness. Daar is ’n groot skep satire en reddende humor. Daar is iets nostalgies aan, maar hedendaagse kwessies soos aardverwarming en ekologiese probleme word aangespreek. 

Klik hier vir nog inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top