Nuut by Pharos: Grondslagfasewoordeboek / Foundation Phase dictionary

  • 0

Die Pharos Grondslagfasewoordeboek Afrikaans–Engels/English–Afrikaans is ’n splinternuwe toevoeging tot Pharos se skoolwoordeboekfamilie vir leerders van graad 1 tot 4. Leerders raak op ’n eenvoudige manier vertroud met hoe ’n vertalende woordeboek werk, sodat hulle later met selfvertroue woordeboeke vir die Intermediêre Fase en Senior Fase sal kan gebruik.

  • Volwaardige eerste tweetalige woordeboek
  • Al die sigwoorde en spelwoorde op een plek
  • Ondersteun lees- en taalvaardigheid.

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top