Nuut by Naledi: Halfpad hol deur Amos van der Westhuizen

  • 0

Halfpad hol is die storie van vier karakters wat hulle lewensweg moet vind in die godsdienstig versplinterde landskap van postapartheid Suid-Afrika. Die twee
manlikeperspektiefkarakters is beide vasgekeer in ’n gat; Coenraad fisies onder in ’n myn, terwyl sy boesemvriend Henk se stryd tussen sy ore afspeel.

Klik hier vir nog inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top