
Wanneer gebed iets is wat jy elke dag moet doen, ’n gesprek met die plafon of die vervelige herhaling van dieselfde woorde, het die wonder van gebed vir jou verlore geraak. In hierdie heruitgawe van Ferdinand Deist se klassieke topverkoper oor gebed gesels hy met mense wat wil bid, maar nie kán nie. Dit is geen kitskursus in die kuns van gebed nie, maar ’n toeganklike, sagte begeleiding vir elkeen wat die geheim van gebed wil vind.
Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.
Hier is jou naaste tak van Bargain Books
As jy nie die boek sien nie, vra gerus die personeel om dit te bestel.


