Nuut by Lapa: Lara se nare prinseshare deur Fanie Viljoen

  • 0

“Jou nuwe haarstyl vang vlieë!” sê Ronita Snotnagel. Lara Winters is baie opgewonde. Vandag gaan sy haar hare by die gewilde Gilda Glinster sny. Lara ontwerp sommer self haar haarstyl. Oe, sy gaan soos ’n prinses lyk! Maar dan gaan iets verkeerd. En Lara kry die aakligste haarstyl ooit. Jip, een wat regtig vlieë vang. Hoe kon dit so verkeerd loop? Hoekom het sy nare prinseshare gekry? Net Ronita Snotnagel weet ...

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top