Nuut by Jasmyn: Ena Murray-speurverhale

  • 0

Drie van Ena Murray se heel beste speur- en spanningsverhale: In Satan van Zimbabwe begin die intrige met 'n koerantberig oor ’n bloedlose lyk met erg verswakte organe. In Die man met die geel oë kry geheime agent Brand Böhm ’n unieke opdrag: gedra jou so skandelik dat jy oneervol uit die weermag ontslaan sal word. En in Onrus op Oshakati hoop Linda Maartens sy kan die donker wolk wat oor haar professionele naam hang, ontvlug. Maar kort voor lank word sy in ’n web van misdaad vasgespin.

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top