Nuut by Human & Rousseau: Soek in die boek: Feetjieland deur De Wet Hugo

  • 0

Welkom in ’n betowerende sprokieswêreld! In Feetjieland wag ’n skatkis vol avonture: dans saam met die eenhoring, speel saam met die feetjie en maak maats met ’n prinses.

Die vrolike rymteks nooi kleintjies uit om saam te gesels, terwyl die soek-en-vind-speletjie op elke bladsy kinders lank sal besig hou. ’n Handige drahandvatsel, perfek vir klein handjies, sorg dat hierdie towerwêreld oral kan saamreis!

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top