Nuut by Human & Rousseau: Harlekyn deur Jaco Jacobs

  • 0

Ná ’n skrikwekkende ervaring by die sirkus, het Werner een reël: Bly weg van narre!

Maar wanneer sy suster vir Billy huis toe bring – ’n antieke harlekynpop – word Werner se ergste nagmerrie waar. Sy suster dring aan dis net ’n onskuldige speelding ... maar dan begin daar vreemde goed in die huis gebeur.

Werner moet sy grootste vrees in die gesig staar om Billy te vernietig – voordat die nagmerrie permanent word.

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top