Nuut by Human & Rousseau: Die slapende skoonheid

  • 0

Herontdek die tydlose verhaal van Die slapende skoonheid met hierdie betowerende opwipboek!

’n Vloek word oor die prinses en al die koning se onderdane uitgespreek, wat hulle honderd jaar lank laat slaap. Baie prinse probeer deur die jare, maar net een kry dit reg om die slapende skoonheid wakker te maak. 

Hierdie boek is perfek vir enige boekrak en kombineer klassieke storievertelling met illustrasies wat werklik voor jou oë lewendig word!

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top