Nuut by Human & Rousseau: Dagboek van ’n dork 6 deur Rachel Renée Russell

  • 0

Vertaal deur Kobus Geldenhuys

Dagboek van ’n dork is vir almal wat al ooit soos die grootste dork in die wêreld gevoel het. ’n Reeks oor Nikki Maxwell en haar lewe vol drama en dinge. Brandon vra uiteindelik amper vir Nikki uit! Maar hy begin vreemd optree en sy is bekommerd dat hy nie eintlik van haar hou nie. Die meisies moet boonop die seuns na die skooldans vra! Lees Nikki se dagboek en maak reg om die dork in jou ’n drukkie te gee.

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

Hier is jou naaste tak van Bargain Books

As jy nie die boek sien nie, vra gerus die personeel om dit te bestel.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top